One thought on “Vat n Gap”

  1. Heerlike leespret. Lanklaas dat ek 'n boek in een dag klaar gelees het. Gaan definitief die ander Jana du Plessis boek ook soek

  2. In 'n tyd toe ek 'n bietjie suf was van swaar literatuur en biografieë was hierdie klein boekie 'n groot pot vol genot wat 'n mens maklik in 'n dag kan kafdraf as jy wil. As jy al ooit in die buiteland gebly het, sal jy kraai van die lag wanneer jy die tasbare realiteit van die Saffa-ervaring opnuut saam met die skrywer beleef.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *