Waar boosheid broei

Waar boosheid broei Thys Krige is terug Ou bloed die vorige roman waarin Thys skurke gejag het was in boekjaar keer op Nielsen se topverkoperlys Di keer sprei Krige sy vlerke oor die landsgrense heen In Waar bo

  • Title: Waar boosheid broei
  • Author: Peet Venter
  • ISBN: 9780799368499
  • Page: 382
  • Format: Paperback
  • Thys Krige is terug.Ou bloed, die vorige roman waarin Thys skurke gejag het, was in 2013 boekjaar 12 keer op Nielsen se topverkoperlys.Di keer sprei Krige sy vlerke oor die landsgrense heen In Waar boosheid broei aanvaar hy n opdrag om die aanhouding van n joernalis, Henk Human, wat intussen vrygelaat is, in Zimbabwe te ondersoek Krige kom op n video af wat Henk HumaThys Krige is terug.Ou bloed, die vorige roman waarin Thys skurke gejag het, was in 2013 boekjaar 12 keer op Nielsen se topverkoperlys.Di keer sprei Krige sy vlerke oor die landsgrense heen In Waar boosheid broei aanvaar hy n opdrag om die aanhouding van n joernalis, Henk Human, wat intussen vrygelaat is, in Zimbabwe te ondersoek Krige kom op n video af wat Henk Human gemaak het van n menseslagting waarby Suid Afrikaners betrokke was en volg die spoor terug na Suid Afrika toe Wanneer Human weer verdwyn, besluit Krige om met Misdaadintelligensie saam te werk.Krige is ook bekommerd oor die reeks artikels wat Robyn Arendse oor kindersmokkelary skryf en waarsku haar dat haar veiligheid in gedrang mag wees Dit plaas n stremming op hul verhouding Skielik word sy uit ander oorde gedreig om op te hou skryf aan di artikels n Twitter kennis van Robyn, Hugo Mentz, bied sy ondersteuning aan met haar artikels, asook om haar beskerming te bied Sy gaan saam met hom na sy plaas in die Waterberg.Krige begin n organisasie oopkrap wat betrokke was by die slagting in Zimbabwe en by Human se ontvoering en aanhouding.Robyn kom onder die invloed van Mentz se dinamiese persoonlikheid en raak intiem met hom Sy besef eers dat sy eintlik in n lokval gelei is, toe sy Human in n sel op die plaas sien Sy stuur n noodroep per e pos vir Krige Hy volg die spoor, en in die skietgeveg wat volg, word Robyn raakgeskiet.Die reeks Waar boosheid broei is deel van n trilogie waarvan Dieper as die bloed en Ou Bloed die eerste twee boeke was.Met die verskyning van Peet Venter se vorige roman, berig LitNet Ou Bloed val binne die Amerikaanse tradisie van misdaadromans, waar die pas vinniger, en daar meer grudade, bloed en derms is Venter skep n donker w reld van dwelms, pedofilie en kinderhandel.

    One thought on “Waar boosheid broei”

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *